Skip to product information
1 of 1

Mariza van Zyl RD

Omvattende Konsultasie

Omvattende Konsultasie

Regular price R 2,600.00 ZAR
Regular price Sale price R 2,600.00 ZAR
Sale Sold out
Quantity

Uitgebreide konsultasie paket wat insluit die inisiële evaluerende konsultasie sowel as 'n omvattende aanbeveling.

Wat is ingesluit:
- 60 minute aanlyn konsultasie via Teams of WhatsApp
- Ontwikkeling van geïndividualiseerde protokol of 'voorskrif' vir behandeling
- Gedetailleerde dieetgids aangepas volgens u gesondheidsdoelwitte
- Aanbevelings t.o.v. aanvullings gebaseer op u assessering
- Na-konsultasiewerk om u program te finaliseer

Hierdie opsie is ideaal vir diegene wat 'n volledige voedingsprotokol met spesifieke dieetaanbevelings en leiding rondom aanvullings benodig.

View full details