1
/
of
1
Mariza van Zyl RD
Evaluasie Konsultasie
Evaluasie Konsultasie
Regular price
R 1,200.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,200.00 ZAR
Quantity
Couldn't load pickup availability
‘n Omvattende een-tot-een konsultasie om u unieke gesondheidsbehoeftes identifiseer.
Wat is ingesluit:
- Evaluering van kliniese faktore (bv. bestaande bloedtoetse, genetiese toetse of ander behandelings).
- Bespreking van alle faktore wat relevant is tot u voedingsorg
- ‘n Voedingsdiagnose en gepaste persoonlike aanbevelings
- Aanbeveling van verdere toetse of aanvullings indien nodig
Hierdie 45-minuut sessie het ten doel om 'n basis te bewerkstellig as wegspringplek vir persoonlike voedingterapie innaggenome die wisselwerking tussen metaboliese, genetiese, omgewings- en historiese faktore sowel as huidige behandeling of medikasie.
Deel
