fbpx

Wat vroue oor 40 moet weet van hulle dieet.

WERKSESSIE IN OKTOBER

Wat het jou hormone, jou derms, jou depressie en angstigheid, en jou lyf wat (wil) vetter word na 40 in gemeen?

 Leer meer hieroor en hoe jy die slaggate kan mistrap!

’n Heerlike benadering van proe, probeer, en verstaan!

Wat om te verwag

Leer meer oor WANNEER en WAT jy moet eet om jou unieke bio-ritmes aan te skakel.
Werksessie word aangebied in samewerking met Kokkedoor finalis Madelein Roets by de Malle Meul in die pragtig landelik Philadelphia net buite Durbanville.

Sien ook Oktober 2019 uitgawe van SARIE TYDSKRIF.

Beperkte aantal plekke beskikbaar per sessie.

Aangebied in Afrikaans

Lees meer oor die inhoud van die werkswinkel.

Philadelphia, Cape Town

16 Oktober

Tydsduur: 3 ure (9h30 – 12h30)

Lees meer oor die inhoud van die werkswinkel

Vir wie is die werkswinkel?:

Vroue ouer as 40.

 

Wat jy sal leer:
  • Kritiese koskeuse vir vroue na 40 – wat moet in!
  • Verstaan die veranderinge in jou lyf – is vetword onafwendbaar?
  • Die impak van ‘wanneer’ jy eet is amper groter as ‘wat’ jy eet – vind jou unieke patroon.
  • ’n Oorsig oor gewigsverlies strategië (verskillende dieëte) wat werk en wat werk nie en hoekom nie.
  • Vertraag veroudering – strategieë(uitgesonder kosmetiese intervensie (bv. Botox) wat die moeite werd is om toe te pas.

Vrese en bekommernisse wat aangespreek sal word:

  • Depressie – impak op jou eetpatroon, en jou eetpatroon se impak op depressie
  • Hartsiekte en beroerte – moet ek nou al daaroor bekommerd wees?
  • Geheuekapasiteit – beskerm jou brein teen veroudering en ontwikkeling van Alzheimer
  • Bors – en ander kanker
  • Osteoporose
  • Bloedarmoede – veral soos jy menoupause nader (peri- menopause)
  • Skildklier
  • Slegslaap
  • Vetword

The BetterEat Consultancy & Private Practice is situated

in Paarl, Western Cape, South Africa

Email: mariza@bettereat.co.za

Phone: +27 21 872 8423

BetterEat news & advice in your inbox

  • Sign up
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.
We do not share your personal details with anyone.