fbpx

21-Dae BeterEet WhatsApp 'Boot Camp' vir gewigsverlies

Jy’s dik vir dieet! 

Neem deel aan ‘n 21-dae BeterEet WhatsApp Boot Camp

Of jy nou 5 of 25 kg wil verloor…Vir sommige is dit makliker as vir ander.
Proe, probeer, lekker, leer. Hierdie is jou kans om stap vir stap beter te eet en baie te leer…
Wat om te verwag en wat om te doen?
Die KUBERKURSUS word per WhatsApp aangebied wat beteken jy kan enige tyd en plek luister en lees en leer!
Die program skop af met ‘n kort vraelys wat my in staat stel om joú unieke behoeftes in ag te neem. Dan lei ek jou stap vir stap.

Wat jy sal leer:

Watter ‘dieet’ is beter?
Manier om jou metabolisme te verbeter
Verstaan die interaksie tussen dít wat jy eet en wat jou liggaam daarmee doen
Inkopie-hulp – beter eet  kan bekostigbaar wees!
Resepte en idees om kosmaak makliker en beter te maak
‘n Riglyn wat jou sal help om jou eetpatroon aan te pas by jou lyf se behoeftes (Nie ‘n individuele eetplan nie).
‘n Forum om vrae te vra
Aan die einde van die 21 dae sal jy toegerus wees met gereedskap wat jy elke dag in jou lewe kan toepas. Jy kan ook kies om ‘n volgende kurses te probeer en nog meer te leer….

Wat om te doen:

Stap 1

Koop die kuberkursus – dit bespreek jou plek .  Jy sal ‘n skakel ontvang om jou persoonlike besonderhede veilig in te vul, jou selnommer sal by die kursesgroep gevoeg word en 1, 2, 3 kan jy begin voordeel trek uit BeterEet!

Stap 2

Die  21 dae kuberkursus – alles per WhatsApp word aangebied deur  

Mariza van Zyl RD, Kliniese Dieetkundige.
Dit is NIE ’n geoutomatiseerde toepassing of program nie.

Beperkte aantal persone per groep. Die kuberkursus is NIE ‘n ‘tipiese’ ondersteuningsgroep nie. Die WhatsApp platvorm word gebruik om persoonlike kontak en terugvoer moontlik en toeganklik te maak.

Koste vir 21 dae toegang: R275.00

Begindatum: 11 November 2019

The BetterEat Consultancy & Private Practice is situated

in Paarl, Western Cape, South Africa

Email: mariza@bettereat.co.za

Phone: +27 21 872 8423

BetterEat news & advice in your inbox

  • Sign up
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.
We do not share your personal details with anyone.