Dik vir Dieet deur Mariza van Zyl B.Sc. Diet (US) RD (SA)

Dik vir Dieet is vir almal geskryf vir almal vir wie die vorige en die nuutste dieet resep nie gewerk het nie, asook vir hulle vir wie die resep wel gewerk het (bloot omdat ek glo daar is altyd ruimte vir verbetering). Hierdie boek wil jou bemagtig om jou eet patroon en kos keuses só te bestuur dat jy daagliks beter eet – met geen dieet. 

Min tyd om te lees? Kyk gerus na my opsies vir lokale seminare en aanlyn-kursusse of maak kontak met my om direk te gesels.

The BetterEat Consultancy & Private Practice is situated

in Paarl, Western Cape, South Africa

Email: mariza@bettereat.co.za

Phone: +27 21 872 8423

BetterEat news & advice in your inbox