fbpx

WhatsApp ‘Boot Camp’ Vir Vroue oor 40

Wat vroue oor 40 moet weet van hulle dieet…

Neem deel aan ‘n BeterEet WhatsApp ‘Boot Camp’ vir vroue oor 40.

28 Dae Program | R375.00

Begin 15 Oktober 2019

Hoe trap jy die slaggate mis?

Ek, jy en jou WhatsApp…resepte, idees, inligting…proe, probeer, lekker, leer…

Wat om te verwag

Leer meer oor 

*WANNEER en WAT jy moet eet om jou unieke bio-ritmes aan te skakel.

*Watter voedingstowwe jou help in hierdie fase van jou lewe.

*Watter lewensgewoontes jou metabolisme kan optimaliseer.

Jy kan vra en jy kan deel, kla en leer…

Die is NIE jou tipiese ondersteuningsgroepie nie maar word in persoon gelei deur my, Mariza van Zyl RD, Geregistreerde Kliniese Dieetkundige. 

Beperkte aantal plekke beskikbaar per sessie.

Aangebied in Afrikaans

Lees meer oor die inhoud van die BeterEet WhatsApp ‘Boot Camp’

Vir wie is die werkswinkel?:

Vroue ouer as 40.

 Wat jy sal leer:

Kritiese koskeuse vir vroue na 40 – wat moet in! Wat moet liewer uit…

      Verstaan die veranderinge in jou lyf – is vetword onafwendbaar?

      Die impak van ‘wanneer’ jy eet is amper groter as ‘wat’ jy eet – vind 

         jou unieke patroon.

      ’n Oorsig oor gewigsverlies strategieë (verskillende dieëte) wat werk en 

         wat nie werk nie en redes waarom dit nie werk nie.

      Vertraag veroudering – strategieë(uitgesonder kosmetiese intervensie 

        (bv. Botox) wat die moeite werd is om toe te pas.

Toestande waarna gekyk sal word:

Depressie – impak op jou eetpatroon, en die impak van jou eetpatroon op depressie

Hartsiekte en beroerte – moet ek nou al daaroor bekommerd wees?

Geheuekapasiteit – beskerm jou brein teen veroudering en ontwikkeling van Alzheimer

Bors – en ander kanker

Osteoporose

Bloedarmoede – veral nader na menopause

Skildklier

Sleg slaap

Vet word

The BetterEat Consultancy & Private Practice is situated

in Paarl, Western Cape, South Africa

Email: mariza@bettereat.co.za

Phone: +27 21 872 8423

BetterEat news & advice in your inbox

  • Sign up
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.
We do not share your personal details with anyone.